! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

MAILMATE - Topics

* MAILMATE > Topics


Subject: WELCOME
Replies: 19 Views: 3351
6-<< 2-< 1-> 7->>

oubaas 4.05.10 - 07:43pm
Dagse my maat. Hoe gaan dit met jou? *

burseun 5.05.10 - 02:18pm
Heel lekker dankie. Wens ek kan vir John4v16 in die hande kry. Bly blykbaar in PE. Het kontak met hom verloor. *

oubaas 5.05.10 - 02:40pm
Ek het iemand by my Oppie Koffie site wat lank op tango was sal ha biki vra of sy weet wat van hom geword het. Ek en hy was ook vriende. Kyk op my profiel is nog 3 ander groepe van my. Jy is baie welkom om daar ook aan te sluit. *

nifty01 2.07.10 - 12:05pm
Dog ek s dag, stillSHADY hier. Moet julle nie bekommer nie, 1 van die jare is tango weer trug... *

oubaas 2.07.10 - 12:11pm
Nee wat dit kan ma bly. Ons kuier leke hier en elders happy.GIF *

alebi 25.11.13 - 08:11am
Well I'm from mailmate my nick was ale4u so I'm here cuz I lost a lot of people from there *

6-<< 2-< 1-> 7->>


* Reply
* MAILMATE Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* MAILMATE (8)

Custom Search