! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

FPKfans - Topics

* FPKfans > Topics


Subject: Nuwe musiek video-BRAND SUID-AFRIKA
Replies: 2 Views: 1681

punk_suz 7/7/2006 - 10:05:06
Okay...So het ons almal noual di nuwe cd,ons almal ken d wrde...Di video is bekendgestel en omdat ek dit ni kon maak ni,wag ek in spanning vir MK om dt uit t saai...Die video beskryf alles in SA wat actually aangan,mar wao almal stilbly.Dis geskiet in n parkie met dramatiese beligting,wat tot d eerlikheid van d video bydra.2 boere ooms hou hande vas en soen,trompoppies marsjeer en n sekstoneel van 2 jong mense in n kar word voorgestel. So wat di*nk jul gan d media se opinie nou weer wees hieroor?Vi hu lank sal dt op MK MAG speel? Wat di*nk jul van d video? Iemand wat by d CD of video launch was?Ek was by d CD mar nie di video en dt was MAL! gan na fpkfans.co.za vi fotos vani aand deur my. Leke leke! Check jul dalk by d volgende gigs: 18&19 julie-dorpstraat,28julie-zulu bar en 29julie-corner bar... *

tassies 7/15/2006 - 10:08:38
En 21 julie by 'n tail edwardstreet. R30 entrance, begin al 7h. *

punk_suz 7/16/2006 - 7:45:47
Ja! O fok!Danki tas! vgeet van dai gig *


* Reply
* FPKfans Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* FPKfans (8)

Custom Search