! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

HEUNING - Topics

* HEUNING > Topics


Subject: Kletskas
Replies: 34 Views: 3721
1-> 7->>

oubaas 13.07.09 - 03:55pm
Kom ons groet mekaar en stel onsself voor aan almal asb. as ons hier verbygaan. Ek is Gawie/54/m/Pretoria. ****** Kom maak gerus 'n draai by OPPIE KOFFIE ook. Ontmoet nuwe vriende! *

oubaas 20.07.09 - 11:09am
Goeie more almal. mag almal 'n geseende dag en week he.

Onthou dat gebedsversoeke en getuienisse gelewer kan word by http://oubaas.wapgroups.com *

oubaas 27.07.09 - 08:04am
hello2.GIF Goeie more almal. mag almal 'n geseende dag en week he. Gesels asb. saam hier.
*

wjd 28.07.09 - 10:20am
Hi alle vriende in christes. hoe gaan dit? Is almal geseen vandag. Julle almal moet n leke dag vol liefde en smiles het hoo! *

oubaas 28.07.09 - 10:25am
Dankie my vriend. Dit gaan goed dankie en met jou? Geseende dag vir jou ook. *

wjd 28.07.09 - 01:16pm
Jong oubaas lewe is bietjie rof hier aan my kant. kan n vrou n ou se wereld so omkeer? Ek weet nie meer ou vriend. *

oubaas 28.07.09 - 01:51pm
Jy moet nie toelaat dat vrouens jou omkeer nie. klou vas aan die Woord my vriend! *

1-> 7->>


* Reply
* HEUNING Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* HEUNING (8)

Custom Search