! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

LIEFDE - Topics

* LIEFDE > Topics


Subject: Da Vinci Code
Replies: 2 Views: 1138

grt31 7/24/2006 - 7:39:00
Watse impak het hierdie fliek op die christendom en ons kinders,veral op die wat swak in die geloof is,is dit ons verandwoordelikheid om hulle te dra.wat se jy? *

endtimes 7/29/2006 - 8:05:08
Die bybel praat van die valse profete wat sal opstaan in die laaste dae en baie sal mislei. As jy werklik n christen is sal jy nie die fliek gaan kyk nie. Ons het die woord en dis die enigste waarheid.Ons word nie meegesleur deur allerhande winde v leringe nie. *

vav 8/5/2006 - 10:15:41
Die impak op ñ nie christen is ongelooflik groot. Ek bedoel alles klink so 'waar' en dit word kamtig met feite gestaaf. Maar ons wat weet voel ek lat dit net weer besef waarin ons glo. Dit is mar soos enige tv program. Wat leer ek hieruit en ook die lewe. En jy ga an. Jy hammer nie heeltyd op die eending. *


* Reply
* LIEFDE Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* LIEFDE (8)

Custom Search