! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

LIEFDE - Topics

* LIEFDE > Topics


Subject: Vergewe jy regtig?
Replies: 9 Views: 1653
6-<< 2-<

endtimes 8/13/2006 - 11:51:58
Dit is net die Here wat jou daardie krag kan gee omdat uit ons krag dit nie moontlik is nie. Erken en bely jou pyn, haat en bitterheid voor Jesus, en vra Hom om jou te help om hierdie persoon te vergewe. My dogtertjie was ook gemolesteer, Jesus kom maak alles heel wanneer ons vergewe. *

normin 8/13/2006 - 1:48:52
Vergewe altyd, dis wat ons elke keer bid as d 'ONSE VADER' bid! *

6-<< 2-<


* Reply
* LIEFDE Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* LIEFDE (8)

Custom Search