! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

LIEFDE - Topics

* LIEFDE > Topics


Subject: Vergewe jy regtig?
Replies: 9 Views: 1656
1-> 7->>

endtimes 8/1/2006 - 12:37:34
Of di*nk jy maar net so. Dit het my al baie oorgekom. Jy vergewe omdat jy moet maar hou vas aan die pyn en sit n pleister oor. Dan word jy eers weer bewus dis nog daar as dit sweer en infeksie kry. *

grt31 8/6/2006 - 8:56:39
Ons moet onvoorwaardelik vergewe.mense wat nie vergewe nie vernietig die brug waarop hy/sy loop, want almal het vergifnis nodig *

normin 8/6/2006 - 4:40:46
Ek wens vergewensgesindheid toe vi al d oorlogmakers! Mag d liefde van JESUS hul harte oorheers! *

normin 8/6/2006 - 10:06:10
Hi Coeleen, ek het jou polls gelees en gedoen,ek stem met jou saam oor d weg ,maa dan di*nk ek partykeer,het dit ni al plaasgevind ni? Mag d HERE ons help om d eerste rapture of d tweede een ni te mis ni! God bless u al! *

rene_zn 8/11/2006 - 8:15:09
Om eerlik te wees nou al sê ek ek het vergewe is die wonde nog baie seer en elke keer wat ek die 'seer' ondervind herhinner ek myself herhaalik dat die Here my vergewe het toe niemand anders wou nie. *

rene_zn 8/11/2006 - 8:16:29
Om eerlik te wees nou al sA ek ek het vergewe is die wonde nog baie seer. *

unoflame 8/13/2006 - 7:58:18
ek het iemand vergewe wat my kind gemollesteer het of altans ek het gese ek het ma elke keer as ek ma ha kyk en di pyn in ha oe sien ko al di woede terug hoe vergewe jy so iemand onvoorwaardelik *

1-> 7->>


* Reply
* LIEFDE Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* LIEFDE (8)

Custom Search