! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

maranata - Topics

* maranata > Topics


Subject: Gebed van n verlorene
Replies: 1 Views: 1260

sadrag 14.04.08 - 11:32am
Hemelse Vader.Ek voel verlore vandag en is soekend na u teenwoordigheid,moet my asb.nie verwerp nie,maar tel my op en vertroos my in u liefdevolle arms.Dankie vir die vriende wat u my gegee het.in die naam van Jesus vra ek u.Amen *

alwynton 14.04.08 - 07:52pm
In psm 22 het David erg uit gedroog neerslagtig verlore gevoel maar kan ni glo dat dit dieselfde man in Psm 23 is nie dan is dit weer rus en strome van lewende water ek bid saam mt jou vir nuwe krag Sterkte voorspoed . *


* Reply
* maranata Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* maranata (8)

Custom Search