! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

maranata - Topics

* maranata > Topics


Subject: Kinders van GOD...
Replies: 21 Views: 4219
1-> 7->>

batchelo 27.03.08 - 10:45pm
Vrede vir julle. Hierin geliefdes,versoek ek jul om tog mekaar se laste t dra... Wel,een manier is om vir mekaar t bid. Daarom,laat u gebedsversoek hier en laat ander wat dit lees,dit in hul gebede byvoeg. GOD voorsien.Prys d HERE! Sela. *

batchelo 27.03.08 - 10:51pm
VADER,vergeef my vyande en die wat my kwaad aandoen,hul sondeskuld,want ek vergewe hulle.Amen.Prys d HERE.VADER,ek vra dit in U SEUN se NAAM. Sela. *

endtimes 28.03.08 - 06:30am
Amen, Here my Koning, seen die wat my vervolg en vervloek, seen hulle Here en gee hulle meer van U Gees, in die naam van Jesus Christen, AMEN. *

batchelo 28.03.08 - 11:46pm
VADER,waar 2 of 3 saamstem oor n saak in gebed,is U SEUN teenwoordig.Daarom verhoor U daardie gebed.Ek wil met endtimes se gebed saamstem en U Seen daaroor bid. Amen.Prys d HERE.Sela *

sadrag 29.03.08 - 06:42pm
Vader stort asb.u seeninge oor ons groepie uit.amen *

gerkit 30.03.08 - 08:07am
Prys SY Heilige gedenk.wandel en lewe in die Gees en bid n mens in die Gees wie kan help.gedagte joh5;63 dit is die Gees wat lewend maak grte *

batchelo 31.03.08 - 01:51am
VADER,dankie vir dat U ons nooit wese agter gelaat het met d hemelvaart v U SEUN nie,maar ons d VERTROOSTER gegee het,nl. HEILIGE GEES.Amen.Ek stem saam Gerkit.Die wapenrusting en vrugte en gawes vd HEILIGE GEES is so een met d bid in d gees,want daarin word ons oorwinnaars.Prys d HERE. *

1-> 7->>


* Reply
* maranata Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* maranata (8)

Custom Search