! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

maranata - Topics

* maranata > Topics


Subject: Bybelteks vir die dag
Replies: 8 Views: 2705
1-> 7->>

sadrag 26.03.08 - 05:04pm
Ps.23 Die here is my herder,niks sal my ontbreek nie angel3.GIF *

endtimes 28.03.08 - 07:06am
Jesaja 54:7

Vir n klein oomblik
het Ek jou verlaat,
maar met groot ontferminge
sal Ek jou vergader. *

batchelo 31.03.08 - 06:10pm
...Jul moet d HERE jul GOD liefhe met jou hele hart en siel...en jou naaste soos jouself... hieraan is d hele wet en profete volbring...want EK se vir jul,EK het nie gekom om d wet en profete t ontbind nie,maar t vervul... *

gerkit 31.03.08 - 07:57pm
Ek het lief die wat my Liefhet,en die wat my soek,sal my vind Spr8:17 *

batchelo 12.04.08 - 01:24am
Fil.4:4 Verbly jou in d HERE! ek herhaal, verbly jou! *

batchelo 12.04.08 - 06:56pm
Julle se dat jul glo,maar EK se vir julle,d duiwels glo ook en hul sidder. Wie se julle is EK? woorde v JESUS. Ek wil soos Petrus bely: HERE,U is d SEUN v GOD! *

alwynton 16.04.08 - 02:29am
Hygee die vermoeide krag en vermeningvuldig sterkte vir die wat geen krag het nie Jes40:29 *

1-> 7->>


* Reply
* maranata Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* maranata (8)

Custom Search