You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: friende altyd daar
Replies: 25 Views: 3583
brompony 29.02.08 - 05:39pm
ken friende jou net as hulle jou gebruik of nie *
oubaas 29.02.08 - 05:44pm
Opregte vriende doen dit ni maklik ni. Familie wel! *
brompony 29.02.08 - 05:52pm
ja ek stem oubaas maar hoe weet jy waner dit regte friende is of nie want soms wil mans net jou friend wees om te kyk of hulle in jou broek kan kom mwah
net vir jou jy anders jy n maaikie dit weet ek *
oubaas 29.02.08 - 06:02pm
Ja ek stem met jou. Ongelukkig is di skynheiliges orals. Ek chat nou al 3 jaar hier en glo my daar het al baie van my buddies seergekry deurdat hul uit desperaatheid uit in slagysters getrap het. Mens moet maar di kat goed uit di boom kyk voor jy jouself in 'n verhouding begewe. Baie danki vir jou vertroue in my. Ja, ek weet hoe om my op my plek te hou. oepsie . . . . *
existier 29.02.08 - 08:59pm
Sodra n vriend begin veeleisend raak is hy nie meer n vriend nie.n Vriend is nederig en opreg soos Jesus. *
brompony 29.02.08 - 09:25pm
mmmh existier jy reg nog nooit so na dit gekyk nie mwah jy cool jy en oubaas is okay kan julle maar vertrou mwah
*
oubaas 1.03.08 - 06:52am
Nou hukom lag jy daaroor? *