! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

Grapgat - Topics

* Grapgat > Topics


Subject: s*x
Replies: 11 Views: 2561
1-> 7->>

grapgat 7/9/2006 - 11:08:35
Glo julle aan voorhuwelikse s*x? *

bl0ndii 7/12/2006 - 12:34:00
dis ni dat ek da in glo ni,maar as j rgtg lief is viri aner persoon en jys seker hulle is lief vir jo,hokom ni? tho,as j n Christen is,is dit definitief verkeerd! *

1kirstin 7/20/2006 - 6:14:12
Ek stem saam met Blondi. Daar is verskeie maniere om daarna te kyk. Besluit ma self. *

kola32 8/24/2006 - 7:10:32
Die bybel sé seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds. *

kola32 8/24/2006 - 7:13:04
Die bybel sA© seks voor die huwelik is verkeerd .Maar hoekom doen ons dit nog steeds. *

berend27 10/27/2006 - 10:56:52
iedereen doet het tegenwoordig . ben nog niet getrouwd . ik heb 1 vriendin en we doen het (s*x_sigar) *

chrislin 6/1/2007 - 8:12:26
Glo julle onvoorwaardelik in die Bybel? As jou antwoord 'ja' is sal jy doen wat die Bybel sê en eerder wag tot in die huwelik of trou as julle liefde opreg is. As jou antwoord 'nee' is verklaar dit mos jou aksies. Besluit waarin jy jou, dit sal jou dade bepaal *

1-> 7->>


* Reply
* Grapgat Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* Grapgat (8)

Custom Search