You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: warm water met skuim
Replies: 0 Views: 437
knormoer 19.08.13 - 05:02pm
Ek hou nogsteeds daarvan om my geliefde te bederf, as sy laat werk in die aande bel sy my en s sy is oppad. Dan tap ek solank vir haar warm water met skuim in. So as sy by die huis instap sy sommer dadelik met die skottelgoed kan begin. *
grappiesJokes (8)