! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

Tech&Computers Forum

From: hexsist
Subject: Win 7 hp psc 1200
----------
Cobie.. Kyk of julle nie miskien 'n drukker het op die kampus self nie, Ek het 'n befokte drukkery discover by UVS waar ek 'n 200bladsy boekie kon druk vir net R30. Btw jy is moer lucky met daai laptop. Ek check gister so ene uit met 4gigs, hy maak al die aplications so vinnig oop. Ek is nogals amazed
28.01.10 - 07:37am
[reply]
[go to reply]
[go to topic]

8 Tech&Computers Forum
9 Forum Index

Custom Search