! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

International Forum

From: rissie
Subject: AFRIKAANSE SKINDERHOEKIE
----------
lol.gif Ek is verbaas om te sien die topic van my is nog aan die gang, ek het hom begin saam n vriendin om te kyk of ons afrikaanse mense hier kon opspoor.

SO lekker om bietjie in mens se eie taal te kan chat.... Hoop julle het almal een awesome week!!! love3.gif
28.04.15 - 01:30pm
[reply]
[go to reply]
[go to topic]

8 International Forum
9 Forum Index

Custom Search