! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

Vars Verse Vir Hernuwing. - Page 1/1

Subject: Vars Verse Vir Hernuwing.
Replies: 4 Views: 579

byron.x 11.11.12 - 06:25pm
Voorsien sal beide kragtige en opbouend verse waarseers n mens se siel te help! :) * +

byron.x 11.11.12 - 06:26pm
Psalm 23~Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie. Hy laat my neerle in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf die vertroos my. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teestanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die HERE bly in lengte van dae. * +

byron.x 11.11.12 - 06:31pm
Want die loon van die sonde is die dood, maar die genadegawe van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here. Romeine 6:23 * +

ladibud 15.11.12 - 09:22am
is there any language as beautifil... Afrikaans, nie my huistaal nie, maar wel my hartstaal... * +

ladibud 15.11.12 - 09:26am
terloops, Psalm 2 is my gunsteling Psalm, so mooi, ek het dit uit my kop uit geken vandat ek so 6 jaar oud was en ek dit vir die eerste keer gelees het. naas die paas gety waar Jesus op 'n donkie die stad binnekom is dit my gunsteling stuk uit die hele Bybel. *

Quick reply:

+ refresh
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index

Custom Search