You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: AFRIKAANSE SKINDERHOEKIE
Replies: 154 Views: 22517
tiffany.s 14.02.14 - 11:05am
(southafrica) So ons mag nerens in afrikaans praat nie dan word ons geban! So hierdie sal dan maar ons ontlaadings hoekie wees (girlblum) * +
tiffany.s 14.02.14 - 11:07am
(dance) kom kom simba chippies!!!! (poke) waky waky!!!!!!!! (idea) kom ons kyk hoeveel mense op pro afrikaans is en in hulle eie taal ietsie wil se (yay) * +
leandre.sa 14.02.14 - 11:11am
lol eks mos n oulike tjopie haha lol hoe weet j hul gn ons ni ban ni mmmmmm maaitjie!! (south africa) * +
tiffany.s 14.02.14 - 11:13am
(idea) want hierdie is mos nou waar ons kan se wat ons will kyk na die ander se forums hulle praat in hulle taal so pfft, Kom ons probeer maar (sweatdrop) * +
leandre.sa 14.02.14 - 11:19am
lol jaaaa ma toe ons so die fotos mooi bekyk...en poiif is ons oulike onskuldige opmerke net weg pffffft (lick) * +
tiffany.s 14.02.14 - 12:08pm
(karate) as hulle die afhaal slat ons hulle futup K (hehe) * +
purple 14.02.14 - 08:11pm
lol ons mag afrikaans praat hier, moenie worry nie. tif ek like hoe jy se futup * +
tiffany.s 15.02.14 - 04:42am
(hi5) oi purple ou tjopie ons sal tussen die 2 van ons weer afrikaanse mense hier opspoor :p * +
+ go to page 1-22
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
7 last page
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index