You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: AFRIKAANSE SKINDERHOEKIE
Replies: 154 Views: 16147
tiffany.s 14.02.14 - 11:05am
(southafrica) So ons mag nerens in afrikaans praat nie dan word ons geban! So hierdie sal dan maar ons ontlaadings hoekie wees * +
tiffany.s 14.02.14 - 11:07am
kom kom simba chippies!!!! waky waky!!!!!!!! kom ons kyk hoeveel mense op pro afrikaans is en in hulle eie taal ietsie wil se * +
leandre.sa 14.02.14 - 11:11am
lol eks mos n oulike tjopie haha lol hoe weet j hul gn ons ni ban ni mmmmmm maaitjie!! (south africa) * +
tiffany.s 14.02.14 - 11:13am
want hierdie is mos nou waar ons kan se wat ons will kyk na die ander se forums hulle praat in hulle taal so pfft, Kom ons probeer maar * +
leandre.sa 14.02.14 - 11:19am
lol jaaaa ma toe ons so die fotos mooi bekyk...en poiif is ons oulike onskuldige opmerke net weg pffffft * +
tiffany.s 14.02.14 - 12:08pm
as hulle die afhaal slat ons hulle futup K * +
purple 14.02.14 - 08:11pm
lol ons mag afrikaans praat hier, moenie worry nie. tif ek like hoe jy se futup * +
tiffany.s 15.02.14 - 04:42am
oi purple ou tjopie ons sal tussen die 2 van ons weer afrikaanse mense hier opspoor :p * +
+ go to page 1-22
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
7 last page
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index