You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: suid afrika
Replies: 38 Views: 3779
purple 5.02.14 - 05:50pm
Ek het maaaaande laas enige iets in afrikaans gesien op prodigits, waar kruip julle weg? Wys jou muis * +
benmobi 7.02.14 - 03:20pm
Hoe gan dit da in sa * +
purple 8.02.14 - 12:31pm
Jippie, n reply!
Dit gaan soos altyd hier in sa, politieke drama en heerlike sonskyn :D
Wat van daar in nederland? * +
nate80 8.02.14 - 12:54pm
* +
benmobi 10.02.14 - 10:04am
Hier in nederland winter mar nie sneeu * +
benmobi 10.02.14 - 11:50pm
Wij het 3x GOLD win op die olympic games * +
benmobi 11.02.14 - 11:09pm
* +
tiffany.s 14.02.14 - 11:02am
(SOUTHAFRICA) TROTSE AFRIKAANS BOERE GIRL!!!!!!! whohooo bly om te sien daar is nog afrikaanse mense hier!!!!!!!!!! * +
+ go to page 1-6
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
7 last page
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index