! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

kom ons try maar.. - Page 1/1

Subject: kom ons try maar..
Replies: 6 Views: 311

tokage 19.08.13 - 03:18pm
Is daar nog Afrikaners wat die forum gebruik? Wat ek net graag wil weet, is daar 'n enkele Afrikaner wat Leon Schuster se flieks snaaks vind? Ek weet hul is al oud, maar se dit vir die SABC ne... Anyways, hy irriteer my iets vreeslik, veral as hy hom voordoen as 'n Indier... Hoe agter moet mens wees om nie deur sy vermomings te sien... Ag asb, se my ek is nie in die minderheid nie! * +

tokage 19.08.13 - 04:10pm
scheme my die boertjies het almal ge awol... * +

knormoer 20.08.13 - 07:15am
hy moet wegbly van stories en mense net poetse bak. Van daardie is snaaks. * +

tokage 20.08.13 - 11:05am
dit was op 'n kol, maar sy vermomings het nie verbeter nie, sy poetse is almal dieselfde.. ek vind dit moelik om te glo dat mense roeriewaar nog uitgevang kan word... ek di*nk dis als 'n klug. miskien was dit nog altyd? dontknow * +

tokage 20.08.13 - 11:07am
hoekom op dees aarde is di*nk gensensor????? ek weet dis 'n vloekwoord vir party maar a nee a! * +

tokage 20.08.13 - 11:19am
ai my speling los veel na wense tans... *gesensor... nie dat dit nou suiwer Afrikaans is nie maar nou ja toe. * +

benmobi 20.08.13 - 05:38pm
Ek is van holland je weet wel van oranje in kaapstad die finale van die voetbal wk in sa *

Quick reply:

+ refresh
+ my page
+ functions
3 search
4 submit a reply
+ bookmark
8 International Forum
9 Forum Index

Custom Search