You are not logged in to Prodigits. Please register or login.
Subject: Is johny u goeie speler of wat
Replies: 1 Views: 738
punk929 23.12.09 - 07:36am
Oja volgens my is hy die beste ding wt nog met silver stars gebeur het... Johny ek se dankie omdat j so goed vi stars die afgelope 2 seisoene was.. Mag j jouself die jar in die springbok span in speel *
geweer 23.12.09 - 08:18am
Ooo is my man daardie/ Ek kom kyk net stars om hom dop t hou/ Kan enige iemand sy nomer vir my gee. *