! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

HEUNING - Topics

* HEUNING > Topics


Subject: VOLSTRUIS IN DIE WINDPOMP
Replies: 21 Views: 2782
6-<< 2-<

oubaas 9.08.09 - 07:14am
En weet jy, eendag sal jy opkyk na die windpomp, dan is alles heelgemaak, skoongemaak, geverf, en n ligte briesie waai die lemme rustig in die rondte. Dan sal jy kan terugkyk en Hom prys. Omdat hy daar was, omdat Hy in beheer was, omdat Hy jou geleer het, omdat Hy jou vasgehou het, omdat Hy jou deurgedra het. Prys Hom omdat jy weet dat Hy volgende keer weer daar sal wees. *

oubaas 9.08.09 - 07:15am
Bron: http://www.heuning.co.za/rippel%20volstruis%20in%20die%20windpomp.htm *

oubaas 9.08.09 - 07:15am
Ook gepos by / Also posted at: OPPIE KOFFIE Terug na facebook / Back to facebook: http://m.facebook.com/groups/57350209896?refid=0&m_sess=1hGzi8-oQDws_Fa *

6-<< 2-<


* Reply
* HEUNING Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* HEUNING (8)

Custom Search