! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

maranata - Topics

* maranata > Topics


Subject: Prys di Here
Replies: 10 Views: 1665
1-> 7->>

cheeky45 6.04.08 - 09:42am
So sal ons groep groei en satan Wys ons sal en gaan noit in ONS JESUS CHRISTUS wat SY BLOED oor ons gebring het twyfel ni. En di site Endtimes sal voort gaan PRYS DIE HEER *

alwynton 6.04.08 - 05:11pm
Sy bloed verlos ons uit satans mag ons kan alles weerstaan ons is meer as oorwinaars en sal bly bestaan omdat ons bou op die woord di Here en Sy soort liefde en ons dien n Lewende Christus voorspoed en Baie Sn vir hierdie sight .Bid stil wees en vertrou Prys Hom *

sadrag 6.04.08 - 09:17pm
Ek het nie n idee gehad wat die Vader die groep mee sou seen as ek dit sou stig nie.Maar sulke gemotiveerdheid kan net van die Vader kom Dankie Koning *

batchelo 9.04.08 - 11:46pm
hierin word d VADER verheerlik,nl.Dat jul d HERE GOD sal liefhe met hele hart en siel.maar ook jou naaste nes soos jouself.Dit is wat GOD beplan het met d groepie,dat liefde d verskil sal maak om GOD t kan verheerlik,daarom is dit n sukses.Emanuel *

sadrag 10.04.08 - 05:53pm
Prys die Heer met blye galme.Dankie Vader vir al u seeninge *

alwynton 10.04.08 - 08:25pm
Danki dat U ons Bergvesting is en onse God op wie ons vertrou.en di wat na U luister sal veilig woon en gerus wees teen die skrik van di onheil.Spr1:33. *

sadrag 10.04.08 - 08:51pm
Iemand wat te lafhartig is om te se wie hy of sy is beskuldig my van veelwyvery.Die persoon is siek.bid asb vir hom ek weet wie hy is *

1-> 7->>


* Reply
* maranata Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* maranata (8)

Custom Search