! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

kreAtiewe-chAos - Topics

* kreAtiewe-chAos > Topics


Subject: hii en welkom!
Replies: 14 Views: 2860
1-> 7->>

chickii 7/11/2006 - 1:00:50
kreAtiwe chAos gaan oor wat jo lewe interessant maak. watse musiek luister jy? wat doen jy op naweke? wats jo hobbies? hoe trek jy aan? hoe drink jy jo koffie? dis alles wat jou maak wie jy is. *

bl0ndii 7/12/2006 - 4:10:05
hey sussie. lol jyt n obsession met koffi ontwikkel ne? ni dat j slgte koffi maki. pmpl. j weet my bands n ho ek antrek. lol Tiaan (Kareltjie se ou Tiaan, ni os broer Tiaan ni,spaar my)like my shoes n ho ek n anje antrek. se dis stylish. lol. ne ways het j al genotice dat di ouens vn sences dalk net gay kan wees? *

matt_v 7/13/2006 - 5:51:28
Hi! Wel,ek luister na rock,punk,alternative,metal en ali variations vand bogenoemde.Eks happy in my jeans en n t-shirt,met n hoody as dit koud is.My meisie het my bietjie goth gemak,basies hangertjies,armbande,ringe,ekt selfs nou n tongring(dis mur cool!). Ek het n tiepe van n goaty anigang,mar dis nog altyd da,haat dit om te skeer.Lol.Ek like my koffie wit en soet,verkieslik frisco.Keep me posted on stuff,GO KREATIEWE CHAOS !!! *

bl0ndii 7/13/2006 - 8:34:03
AAAHHHHHH!!! ek sal dood(ok wag,ek moet op ho om daai te se)ek sal bya doen om n tongring t kry!!ek wil soooooooo graag een he,ma my ma wili ees he ek moet n belly ring kry ni, ek mag my neus en ore vol gate skiet ma nix anders ni!!! gan pysco trek! Matt j klink cool.. *

chickii 7/16/2006 - 3:00:47
ooh, ek like weer sterk soet koffie. of hotchocklate met bietjie koffie by...yum! ja x officialy n caffiene-addict(hoop dis reg gespel,l0l) hukom sal di senses fail ouens gay wees? ek meen, sure, violent, depressed, suicidle, angry en moorddadig, mar GAY?!! *

bl0ndii 7/17/2006 - 3:35:05
moordadig? pmpl waar het j dit gekry? mum? lol. ja gay,gaan less di lyrics,of dalk spandeer ek net te veel tyd met Kareltji en Tiaan maar dit klink vir my gay. ni mofi gay ni,net skeef gay. *

chickii 7/25/2006 - 2:03:21
nee fok weet waar ek an daai ene kom, ha ha. ek ken basically al di lyrics en dit klink ni vi my gay nie. ek di*nk karel en tiaan indokterineer jo... *

1-> 7->>


* Reply
* kreAtiewe-chAos Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* kreAtiewe-chAos (8)

Custom Search