! You are not logged in to Prodigits. Please register or login.

Afrikaner - Topics

* Afrikaner > Topics


Subject: Liefde
Replies: 6 Views: 1633

jaco30 7/20/2006 - 3:09:45
Wat is ware Liefde en waar Kry mens dit? *

theresa2 7/20/2006 - 3:43:22
Mens kry dit wanneer jy dit die minste verwag, en dis wanneer jy dai special 1 in jou lewe volkome vertrou, en nie wonder wat hy of sy doen nie. En jy het hom of haar met al hulle foute aanvaar soos hulle is *

lizzy00 8/2/2006 - 12:32:57
Dar bestaan n ding soos ware liefde *

irrie 8/17/2006 - 7:32:34
liefde is n gevoel of diep illusie war jy di*nk jy sal enige iets vir d ander doen *

daizy21 6/22/2007 - 8:33:49
Ware liefde?Hkm daarvoor soek?Jy sal dit kry waneer jy regtig daarna suk daar is min mans en vroue wat weet wat ware liefde is muni ophou suk ni *

daizy21 6/22/2007 - 8:34:23
Ware liefde?Hkm daarvoor vra?Jy sal dit kry waneer jy regtig daarna suk daar is min mans en vroue wat weet wat ware liefde is muni ophou suk ni *

brenda46 17.04.08 - 09:34am
Ware liefde is JESUS! *


* Reply
* Afrikaner Forum


fav Bookmarks

Search:
topics replies


* Afrikaner (8)

Custom Search